Archive

Archive for October, 2010

Dra Jou Hart Op Jou Tong Debuut Bekendstelling Konsert

October 29, 2010 Leave a comment

By die debuut bekendstelling konsert, gehou Donderdag 21ste October by
die Barnyard Theatre, Willowbridge, Kaap Stad, was ‘n vreugdevolle gehoor
weggeslaan deur amper al die kunstenaars op die Album – ongelukkig kon Jannie

Moolman nie die aand bywoon nie.

Jakkie Louw, Wicus van der Merwe, Charl Stone, Annelien, Grant Perez, Die
Happy Boys, Camillo Lombard, Helene Henn, Loukmaan Adams… en die unieke
Seremonie Meester – Alistair Izobell.

Liedjies wat die meeste applous opgetrek het was onder andere, “Jabulani” deur
Alistair Izobell, “Woorde” deur Annelien & Grant Perez, “As Ons Vergeet” deur
Charl Stone… en natuurlik “Dra Jou Hart Op Jou Tong” deur Jakkie Louw. (David Kramer, wie die titel snit geskryf het, was ook die aand in die gehoor).

Die “Dra Jou Hart Op Jou Tong” vertooning sal binnekort landswyn gaan!
Die CD is ook nou by alle goeie musiek winkels in Suid-Afika beskikbaar!

KLANKE VAN SOMER

October 11, 2010 Leave a comment

SOUNDS OF SUMMER Taster

October 11, 2010 Leave a comment
%d bloggers like this: