Home > Gert Loubser, Music, Musiek > Gert Loubser – Seestoep op Clifton

Gert Loubser – Seestoep op Clifton

Laat weet asb indien u CDs benodig vir ‘giveaways’ of ‘n onderhoud met Gert Loubser wil doen!

Gert Loubser is besig om vinnig opgang te maak in die Afrikaanse musiekbedryf. Hy vier sy toetrede tot die toneel met die uitreiking van sy debuutalbum, Seestoep op Clifton. Die liedjies op sy album is kraakvars en kom almal uit sy eie pen en gaan meestal oor die mooi plekke en interessante mense in Kaapstad. Gert was in sy vorige lewe ‘n prokureur, maar verkies nou om aan sy musiek te werk in sy woonstel teen die hang van Tafelberg. Hy is ook ‘n briljante klavierspeler en sy lewendige shows word meestal ondersteun deur sy eie klavierbegeleiding en interessante stories.

Vir besprekings kontak Gert (082 531 6746) of sy bestuurder, Johann Enslin by 074 359 8069.

Email-besprekings kan gedoen word by jsemusic (Johann Enslin) of bespreekvirgert (Gert Loubser).

Gert Loubser Biografie.docx

Categories: Gert Loubser, Music, Musiek Tags:
  1. No comments yet.
  1. No trackbacks yet.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: