Home > Gert Loubser, Music > Gert Loubser – Wat Soek Jy In My Kop

Gert Loubser – Wat Soek Jy In My Kop

September 20, 2011 Leave a comment Go to comments

http://rhythmmusicstore.com/music/7254/Gert-Loubser/Seestoep-Op-Clifton

Gert Loubser is besig om vinnig opgang te maak in die Afrikaanse musiekbedryf. Hy vier sy toetrede tot die toneel met die uitreiking van sy debuutalbum, Seestoep op Clifton. Die liedjies op sy album is kraakvars en kom almal uit sy eie pen en gaan meestal oor die mooi plekke en interessante mense in Kaapstad. Gert was in sy vorige lewe ‘n prokureur, maar verkies nou om aan sy musiek te werk in sy woonstel teen die hang van Tafelberg. Hy is ook ‘n briljante klavierspeler en sy lewendige shows word meestal ondersteun deur sy eie klavierbegeleiding en interessante stories.

·

 

www.youtube.com

August 12 at 4:38pm · Share

o 2 people like this.

o

§

Liezl Hohne WoW, ek het dit al voorheen gesê, maar ek sê dit weer, die is ‘n STUNNING lied en ‘beautiful’ video Gert!!!!!

August 12 at 4:46pm

§

Cecilia Huet Was Buys Baie baie mooi!

August 12 at 5:19pm

§

Gert Loubser Dankie Liezl en Cecilia – waardeer die ondersteuning!!groete,g

August 15 at 1:06pm

Categories: Gert Loubser, Music
  1. No comments yet.
  1. No trackbacks yet.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: