Home > Music > Kind Wees In Die Kaap (Ek Onthou) deur ASHTON NYTE

Kind Wees In Die Kaap (Ek Onthou) deur ASHTON NYTE

September 20, 2013

_____________

Kliek hier om te luister: https://soundcloud.com/capetown-sound-3/ashton-nyte-kind-wees-in-die

"Kind Wees In Die Kaap (Ek Onthou)" is die splinternuwe snit van Ashton Nyte se komende Afrikaans debuut, "Moederland".

Die album is onlangs in die VSA opgeneem en sal in Oktober vrygestel word!

"Kind Wees In Die Kaap (Ek Onthou)" is ‘n nostalgiese viering van kinderjare drome en herinneringe, en bring hulde aan Afrikaanse digters en die optimisme van die jeug!

www.ashtonnyte.com

_______________

Categories: Music
%d bloggers like this: