Home > Music > LUKAS deur ASHTON NYTE met KARIN HOUGAARD

LUKAS deur ASHTON NYTE met KARIN HOUGAARD

January 30, 2014

KLIEK HIER OM TE LUISTER: https://soundcloud.com/capetown-sound-4/lukas-ashton-nyte-met-karin (Vir n WAV of MP3, email my asb)

LUKAS deur ASHTON NYTE met KARIN HOUGAARD

Lukas is ‘n pragtige ode aan die liefde en verlies en spog met twee van Suid-Afrika se mees kosbare uitvoertalente.

Ashton Nyte en Karin Hougaard sing vir die eerste keer saam! Lukas was in die VSA opgeneem, waar beide Karin en Ashton die afgelope vyf jaar woon. Lukas is die splinternuwe snit van Ashton Nyte se debuut Afrikaanse album, Moederland.

Moederland sal landswyd in die winkels beskikbaar wees in Februarie!

Beide Karin Hougaard en Ashton Nyte hou konserte in Suid-Afrika in Februarie, Maart en April onderskeidelik. Besoek hul webtuistes vir meer inligting:

www.ashtonnyte.com

www.facebook.com/ashtonnyte

www.karinhougaard.com

https://www.facebook.com/KarinHougaardMusic

– ‘WooWi is our new Digital Label! –

Kind Regards

Nicole Pazak

Tel +27 (21) 447 1937 | Fax2Email: 086 725 3452

40 Queenspark Ave | Woodstock | PO Box 2169 | Clareinch | 7740

nicole

Categories: Music