Home > Music > NUUT! Ashton Nyte met JOU HORISON

NUUT! Ashton Nyte met JOU HORISON

December 1, 2014

Jou Horison is die nuuste snit van Ashton Nyte se Moederland CD. Jou Horison volg die treffers, Kan Ons Weer Begin en Lukas (met Karin Hougaard) en onthul ‘n ander kant van ‘n album wat reeds geloof word as een van die musikale hoogtepunte van die jaar in Afrikaans.

Kliek hier om te luister: https://soundcloud.com/nicole-1-2/jou-horison-deur-ashton-nyte

(Dis snit is nie aflaaibaar nie, versoek asb n MP3 or WAV vir u speellys)

Categories: Music
%d bloggers like this: